Successfully reported
+27

30 on Grace

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Grace Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis met asemrowende berguitsigte geleë in 'n stil doodloopstraat in Upper Claremont, naby Cavendish Square winkelsentrum, Kirstenbosch Gardens, UK, en sommige van die beste privaatskole.

Verblyf word gebied in 5 dubbel, en suite-slaapkamers, 2 met 'n stort en 'n bad, en 3 met slegs 'n stort. Die kamers is toegerus met TV's met DStv, internettoegang, haardroërs, kluise, ondervloerse verhitting en waaiers. Die gastehuis bied 2 sitkamers en patio's, en 'n swembad vir gaste om te geniet. Die eetkamer is toegerus met tee en koffie, 'n espressomasjien, 'n eerlikheidskroeg, 'n yskas en 'n mikrogolf vir gaste se gerief. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Cavendish Square is net 2 km verder in die pad en bied winkels, restaurante, koffiewinkels en 'n bioskoop. Vanaf Kirstenbosch Tuine is daar verskeie roetes wat langs en teen die berghange af lei, ideaal vir stappers en bergklimmers.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rosalind Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 Grace Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink 30 on Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Grace Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3e191c5d297cc9f7c189d9cb8530cfb241deee476e3cc47e377f59aee84805ae019dd38c5d99477d4ba3ec0d96c3213647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Grace Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989364 18.457426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang