Successfully reported
+26

Bright & Stylish in CBD Swakopmund

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 301 Otavi Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bright & Stylish in CBD Swakopmund is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Swakopmund. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie in Namibië aangesien dit naby die strand is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, losstaande waaier en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die toonbank het stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n knus sonkamer wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie is. Dié woonstel word deur 'n hysbak bereik en is naby winkels, banke en restaurante. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ligging

  • 301 Otavi Street, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 301 Otavi Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dde1882491db44d28181e27f6602383c7504d181c0b7ff0a61341fe5143366f559dcff9be840df79603c50a390acc0b12aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 301 Otavi Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -22.67826695573 14.52947406327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang