Successfully reported
+63

302 Kenwyn-on-Sea

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 102D Compensation Beach Road, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

302 Kenwyn-on-Sea is 'n modern gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 8 gaste geleë op die strandfront en is 'n veilige kompleks geleë met direkte toegang tot die strand en lieflike see-uitsigte vanuit elke kamer in die woonstel.

Hierdie smaakvol versierde woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbel-instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer, sowel as die sitkamer, het plafonwaaiers en groot vensters.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie, sowel as 'n strykyster en 'n strykplank, is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op die balkon wat toegerus is met 'n gasbraai en lieflike uitsigte oor die see het.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Tref asseblief reëlings indien meer as 1 parkeerplek benodig word voor aankoms, dit kan gehef word gedurende spitsseisoenperiodes.

Dié goed versorgde kompleks het direkte toegang tot die hoofswemstrand en bied 'n swembad en gemeenskaplike braaigeriewe.

Ongelukkig word geen groepbesprekings vir onder 23-jariges toegelaat nie.

302 Kenwyn-on-Sea is stapafstand van winkels, restaurante en ander besienswaardighede af. Die Zimbali- en Umhlali-gholfbane is 10 minute se ry weg. King Shaka Internasionale Lughawe is 30 minute se ry van die kompleks af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zakhele S
5.0
Great stay, the place made it worth it. The place was well positioned for my kind of stay and needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Meriek F
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig by die see. Die woonstel was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Goed geleë naby verskeie strande en restaurante. Die beste was o...
Sien meer
Okt 2024
Petrine S
Saam met vriende
5.0
Situated at a prime spot and will defs recommend it. Our stay was good. The place is clean and cosy. It has practically all essentials ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Janette V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en het goed gerus. Alles ook in loop afstand wat van pas was. Dit was baie meer as wat ek verwag het, sal vir seker weer daar tuis gaan.
Jan 2024
Melvin G
Gesin met klein kinders
4.6
Great gateway location on the beach. Great location, spacious rooms with modern furniture. All amenities were available and working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 102D Compensation Beach Road, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 302 Kenwyn-on-Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 102D Compensation Beach Road, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx3gi67XkTBslJ0YAxW0kz1nMszNzz8448V46HYN69qv1Lhx1em?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 102D Compensation Beach Road Kenwyn-on-Sea 302 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.530902858562 31.222988963127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang