Successfully reported

302 Ocean View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitgerus. Die sonsondergang oor die see het die mooiste uitsig geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie! Dit was lekker om julle te kan akkommodeer, en julle is enige tyd welkom terug.

Santie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfekte wegbreek – gemaklik en sorgvry. Die diens was uitstekend – van die oomblik dat ons bespreek het tot die dag wat ons uitgecheck het. 302 Ocean View se akkommodasie is presies soos geadverteer: netjies, goed toegerus en uiters gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie.

Christa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies ingerig, veilig en gerieflik! Het van dag een tuis gevoel. Heerlike tyd met pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Awesome and best customer service. We enjoyed staying at Ocean View. It was peaceful and nice, all that is advertised and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janus
302 Ocean View
Thank you, Portia.

Izabel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Loved it. Wonderful apartment, beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Thank you, Izabel.

Tina D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sea view and sunsets! Very comfortable, quiet accommodation with everything thoughtfully provided for a self-catering stay. Beautiful view of the sea, sunsets and mountain. Excellent security for vehicles and guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie Hoop ons sien julle weer

Heleen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie stil area, baie netjiese eenheid. Beveel hoog aan, die eenheid is baie netjies. Alles wat jy nodig het, is binne met baie ekstras soos 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Uitstekende ligging, in die middel van die Kaap se mees uitstaande bestemmings. Sal enige tyd weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie Heleen vir jou goeie gradering. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Andrre T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Great Great place, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie, julle is welkom.

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Skoon, netjies, gerieflik en 'n baie mooi uitsig. Baie dankie, het baie lekker gebly. Woonstel is skoon en gerieflik, sal beslis weer gaan, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie, Paul. Kom asb weer, julle is welkom.

Johan M
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het is daar. Ongelooflike diens van Hanlie. Ek dink net die prys per nag is bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janus
302 Ocean View
Beste Johan Baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie Lingenfelder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Beach Road, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZWZlYWYxLTE2NGYtNDg1Yi1hMjY3LWJmZjQ0OGIyZTgzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 36 Beach Road Cape Town 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.123791158246 18.8313549757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang