302 Point Bay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
302 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Point Waterfront, Durban en is smaakvol versier. Die woonstel bied 'n uitsig oor die hawe en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad in die hoofslaapkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus en lei na die leefarea wat 'n etenstafel, rusbanke en 'n TV met Netflix het. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die marina.
Daar is 'n dakswembad bo-op die kompleks wat gaste gerus kan gebruik, asook 24 uur-sekuriteit en 2 veilige parkeerplekke vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang