304 Lighthouse Tower
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 692 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
304 Lighthouse Tower is 'n moderne selfsorgwoonstel wat op die derde verdieping van die Lighthouse Mall-kompleks in die hartjie van die dorpie Umhlanga Rocks geleë is, met 'n verskeidenheid restaurante, buitelug-eetplekke en kruidenierswinkels reg voor jou deur. Die gewilde Umhlanga-strand en -promenade is stapafstand van 200 m van die woonstel af.
Die woonstel kan tot 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 ekstra-lengte dubbelbeddens wat met gehaltelinne opgemaak is. 'n Groot en suite-stort met 'n toilet en wasbak lei na die slaapkamerarea. Van die hoofslaapkamer af is die patio, waar mens oggendkoffie of middag skemerkelkies kan geniet terwyl jy die see-uitsigte geniet.
Die woonstel het deurgaans lugversorging, met verhitting en verkoeling. Komplimentêre onbeperkte WiFi word voorsien. Die moderne kombuis het granietblaaie en is pragtig ingerig en volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, ondertoonbankoond en kookplaat asook 'n wasmasjien. 'n Moderne-styl eetkamer-opstelling is naby die kombuis geleë. Die sitkamer het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Van die sitkamer af is daar skuifdeure met uitsigte oor die see. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 304 Lighthouse Tower het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang