Successfully reported
+33

305 Bensiesta

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Lagoon Drive, Bensiesta, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

305 Bensiesta bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde woonstel met see-uitsigte in 'n kompleks in Umhlanga. Die kompleks is ideaal geleë 800 m vanaf Bronze Beach.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV, en lei na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste welkom is om te gebruik. Die woonstel is net 'n entjie se ry vanaf Umhlanga se hoofstrand en restaurante geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dumisile S
Saam met vriende
5.0
Our stay was fantastic, a quiet place to be. It was very good; we enjoyed everything, but the gas braai was not working. We ended up pu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Shaisma A
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful unit but a lot of stairs - no lift. Stunning apartment with great views. Exactly like the pictures. The owner's attention to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Phenyo M
Gesin met klein kinders
5.0
It was perfect. It was a perfect place for family, especially kids. It has a perfect view of the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Bongiwe N
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed our stay at 305 Bensiesta. We had a great stay. The location is close to the beach, shops, restaurants, and entertainment ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tyron N
Gesin met klein kinders
5.0
Great. We had a great time. Everything worked, the environment was clean, and the pool was well kept. We enjoyed everything. There was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 180

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 59 Lagoon Drive, Bensiesta, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 305 Bensiesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Lagoon Drive, Bensiesta, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe781268ad95b316fb50bd07b51a9668bea5a57d04e9e0b45e64705562d3c754f68827c3a92d7a87b0d963c50572257ee0b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 59 Lagoon Drive Bensiesta 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718502 31.090286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang