Successfully reported
+19

305 Crimson Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, 305 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

305 Crimson Square is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisigers. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljeewoonstel het ook 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Hierdie verblyf het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die woonstel is net 'n entjie se stap van The Old Biscuit Mill af, asook net 'n kort entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 21 Fairview Avenue, 305 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, 305 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8894bd5ea90a7ae039aa2dbd6a08e1c0aa9dfbd004cce6215d25603522ba6b89d3fd8693345f0195dbca51a4f41729ec43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue 305 Crimson Square 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930616 18.452101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang