Successfully reported

305 Manor Gardens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marianne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal weer moet kom! Heerlik gekuier! Elke kamer 'n pragtige view! Heerlik naby die see met kindertjies! Naby winkels. Alles wat jy kan nodig hê met vriendelike diens en elke dag se skoonmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Asemrowende uitsig, baie goed geleë. Die woonstel was uiters goed geleë, die see-uitsig ongelooflik mooi. Die woonstel is uiters netjies met alles wat mens nodig het, die personeel was baie vriendelik. Ons het ons vinnige wegbreek baie geniet en sal beslis 305 Manor Gardens aanbeveel. Baie dankie vir die deel van julle pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstaande. Ongelooflike plek wat netjies en skoon is met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dream holiday stay. Absolutely amazing, accommodation is perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Teresa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Pragtige eenheid met uitsonderlike see uitsig. Sal definitief terugkom. Het lekker gebly. Hier en daar items in die eenheid wat aandag nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie bly as julle dit geniet het. Laat weet asb. privaat, watter items aandag nodig het.

Alan F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Having stayed at self-catering accommodation over the years, this rates at the very top. Everything about the accommodation far exceeded expectations. The owner and staff at the establishment were excellent, to say the least. Leintjie was more than helpful. The communication given was excellent. The staff at the establishment always greeted with a smile (security and cleaning staff). We were made very welcome. The apartment more than lived up to expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Thanks, Alan, looking forward to your next visit.

Donne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike vakansie! Ons geniet Ballito Manor verskriklik baie. Dis naby aan alles! 305 Ballito Manor Gardens die geriewe is ongelooflik. My pa was saam en hy is in 'n rolstoel. Die blyplek is rolstoelvriendelik! Die nuwe eienaars het in kontak met ons gebly voor en gedurende die verblyf. Hulle kyk vir seker baie mooi na hulle gaste! Die woonstel is ook nuut oorgedoen binne wat regtig ongelooflik mooi is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie dankie, bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer kuier.

Christiaan Lourens K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties. Baie lekker, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Dankie Chris. Tot volgende keer.

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Asemrowende uitsig. Die oomblik wat ons by die deur ingestap het, het ons bekers onmiddelik oorgeloop van dankbaarheid oor Die Here se skepping. Ons het die mooiste uitsig geniet van die oseaan. Ons het daagliks dolfyne en walvisse gesien van die stoep af. Die plek was skoon, modern, netjies en privaat. Hierdie is beslis op die top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Dankie Nicolene. Tot volgende keer.

Henri F
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Blissful. Beautiful home. Lovely sea views. Friendly staff. Accommodating owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Thank you Henri. You were the perfect guests. Hope to host you again sometime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjI4NjI1LWEwNTAtNDdiMi1iYmQ3LWFjZjkyYmJlNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.532181366343 31.2230772295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang