305 Portswood
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Upper Portswood Road, Unit 305 The Portswood, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 619 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
305 Portswood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die lewendige voorstad Green Point. Dit is perfek vir vakansiegangers of sakereisigers en bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Green Point Urban Park en gewilde eet- en winkelsentrums.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon met sitplek geniet, ideaal vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Veilige parkering op die perseel en hysbaktoegang verseker maklike aankoms en vertrek, en die gebou bied 24-uur-sekuriteit vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 56
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 7 Upper Portswood Road, Unit 305 The Portswood, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Upper Portswood Road, Unit 305 The Portswood, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang