309 Riverlands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Sun Bird North Block, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
309 Riverlands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Observatory, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en al sy geriewe kan verken en geniet.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering op die perseel geniet. Riverlands Mall met plaaslike winkels en restaurante is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 15.6 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Kaapstadse middestad, Rhodes-gedenkteken, V&A Waterfront en Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 51 Gogosoa Street, Sun Bird North Block, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Sun Bird North Block, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang