Successfully reported
+16

31@RidgeRoad

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31@RidgeRoad bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Langeberg-Ridge, Durbanville. Die eenheid het 'n privaat patio met 2 leunstoele wat 'n uitsig oor die Stellenbosch-berge bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat Durbanville as 'n sentrale punt wil gebruik om al die besienswaardighede wat die groter Kaapstad gebied bied te verken. Cape Gate MediClinic is net 'n hanetreetjie van die eenheid af.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die woonstel maak oop op 'n patio met sitplek en braaigeriewe.

Tydens beurtkrag is 'n rugsteunkragopwekker beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ansie J
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en gerieflik. Die eenheid is baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy benodig en naby 'n groot winkel sentrum vir selfsorg inkopies. Die gas...
Sien meer
Okt 2025
R V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, kan met gerustheid dit aanbeveel. Wonderlike ontvangs. Vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou. Pragtige eenheid, baie netjies...
Sien meer
Aug 2025
Lester B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. It was great, the host was amazing and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike selfsorgeenheid. Veilige parkering. Pragtige uitsig oor berge en stad. Ons sal nie weer op 'n ander plek bly as ons die Kaap besoek nie. Ba...
Sien meer
Jul 2025
Chanelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie billike prys vir die verblyf. Baie lekker gebly en geslaap, dankie. Sal definitief weer daar bly. Baie billike prys vir die verblyf.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31@RidgeRoad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang