Successfully reported
+20

31 Kabeljou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Kabeljou Street, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

31 Kabeljou is 'n lieflike selfsorghuis met skouspelagtige uitsigte oor die see en omliggende berge, ideaal geleë in Kleinbaai. Die huis is die ideale wegbreekplek vir die hele gesin om tyd saam te geniet; sit op die dek en drink skemerkelkies terwyl jy kyk hoe die branders klap en jou kinders op die swaaie of in die getypoel voor die huis speel.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die 1ste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en koningingrootte-bed. Die 2de slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die 3de slaapkamer het 2 driekwartstapelbeddens, ideaal vir kinders. Die 2de badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster, en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6 en 'n binnebraai. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Aan die agterkant van die huis is 'n vuurput onder die melkhoutbome vir diegene wat dit geniet om buite te braai.

Stapeldeure maak oop vanaf die leefarea op die dek. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Kabeljou Street, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Kabeljou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Kabeljou Street, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ca9d8adc0d2371533b5bfede6853789c8fb45feee982e1b30fddc6e376ddd1efea534ba2316382d05d52c77d03ff877341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 31 Kabeljou Street Kleinbaai 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.617611643294 19.351590640784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang