31 Licorna
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Unit 31 Licorna Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
31 Licorna is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga, Durban. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende of familie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf reg oorkant die strand.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die sitkamer maak oop op 'n balkon wat ingerig is met 'n braai, buitemeubels en 'n uitsig oor die see. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek van die straat af en direkte toegang tot die promenade en die strand. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante vir die gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Unit 31 Licorna Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 Licorna het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Unit 31 Licorna Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang