31 on Church
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
31 on Church bied selfsorgverblyf in 'n moderne suite, gerieflik geleë in Worcester. Gaste kan 'n gemaklike verblyf geniet, omring deur berguitsigte, ryk geskiedenis en bekende wynlandgoedere.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Of jy nou hier is om te verken, te ontspan of bloot die skoonheid van die Breedevallei te geniet, hierdie eiendom bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adre-Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang