Successfully reported

13 on Main

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Estelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Boek vir ek en my man 'n naweek by die see terwyl die Bokke speel. Amper in die moeilikheid, maar toe verras 13 on Main vir ons. Ek maak 'n punt daarvan om een keer 'n kwartaal my man te ontvoer. Groot was sy onnugtering toe hy hoor dit is oor 'n naweek waar 4 Wereldbeker-rugbyspanne speel. 13 on Main het alles moontlik gemaak. Lekker ontspan, ons kon duidelik vir Rassie op ons Smart TV sien, uitsig oor die see en die mooiste sonsondergang. Alles gelyk. Braai fasiliteite en al die kombuisware uit die boonste rakke. Die woonstel was netjies toegerus en silwerskoon. Beveel dit sterk aan. My man is happy, SA was happy en ek is happy. Dankie vir lekker ontvangs en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
13 on Main
So lekker om te hoor julle het lekker gekuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 445
R 1 445 R 964
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 445
R 1 445 R 964
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 445
R 1 445 R 964
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c7265cd0305ae2e7a3ab8cf16f4f3f3fe11dfbaf3ae96d62608cb4b5524eeee62f135d460c379df26b8356b77439554975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 445 nouVanaf R963 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.344867270574 18.160557862318
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang