31-On-Partridge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
31-On-Partridge is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in Roodepoort bied. Die verblyf is ideaal vir ontspanningsreisigers, of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike virtuele kantoorbasis vanwaar hulle kan werk en ontspan.
Verblyf word gebied in 3 gerieflike en individueel gemeubileerde selfsorg-eenhede, die Tania-eenheid, Reynard-eenheid en Kian-eenheid. Elkeen het sy eie aparte ingang, 'n privaat en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie en eetarea, hoë kwaliteit linne, lugversorging, 'n slim-TV, vesel-Wi-Fi internettoegang, asook 'n patio met braaigeriewe. .
Gaste deel 'n lieflike tuin en swembadarea met sonstoele.
'n Opsionele watertand-ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi. Was- en strykdienste is ook beskikbaar as 'n opsionele ekstra.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig per eenheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink 31-On-Partridge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang