Successfully reported
+68

31-On-Partridge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

31-On-Partridge is ’n gastehuis wat selfsorgverblyf in Roodepoort bied. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en dien as ’n gerieflike kantoorbasis om by te werk en ontspan.

Verblyf word in 3 gerieflike selfsorgeenhede, naamlik Tania, Reynard en Kian, gebied. Elke eenheid het ’n aparte ingang, ’n privaat en suite-badkamer, ’n goed toegeruste kombuisie, eetarea, gehaltelinne, lugversorging, ’n slim-TV, optiesevesel-internet, sowel as ’n stoep met braaigeriewe.

Gaste deel die gebruik van ’n lieflike tuin en swembad-area met sonstoele.

’n Opsionele ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Wasgoed- en strykdienste is as ’n opsionele ekstra beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig per eenheid beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thato T
Saam met lewensmaat
5.0
Peace of mind. Best place to be. Everyone there is friendly and it's a place that is peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marthie L
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike en warm ontvangs. Oulike eenheid naby UNISA se Florida kampus. Baie vriendelike gasheer. Skoon, met 'n tikkie persoonlike aandag soos tuis...
Sien meer
Nov 2024
Melissa H
Besigheidsreis
5.0
Fantastic services. Highly recommend for UNISA students. Very friendly staff and fantastic services. Highly recommend for UNISA student...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Bertha K
5.0
Excellent! Perfection! Look no further! Your search for accommodation has ended! I cannot rate my stay at 31-On-Partridge highly enough...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Zelda J
Gesin met tieners
4.4
Netjies, skoon en baie rustig. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink 31-On-Partridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31 Partridge Street, Horison Ext 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461c5c27751752513a5c08ecd26b7847a9e44720b33ddc58054d1969186239d85b9d552fb9e1e17c5081a6e6da094aaad6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 31 Partridge Street Horison Ext 1 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.140968760753 27.884561699413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang