31 on Queen
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R675R608 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
31 on Queen is 'n ruim vakansiegastehuis op 'n stil heuweltop in Margate, met pragtige see-uitsigte vanaf 'n privaat terras. Dit is die ideale plek om te ontspan of die omgewing te verken, met warm weer die hele jaar deur.
Die gastehuis beskik oor kamers met lugversorging, elk met gemaklike beddens, slim-TV's en gratis hoëspoed-WiFi regdeur.
Gaste kan afkoel in die swembad, ontspan in die jacuzzi, of 'n drankie op die terras geniet terwyl hulle na die sonsondergang kyk.
Perfek vir paartjies, gesinne of groepe vriende, 31 on Queen bied 'n gemaklike en stylvolle verblyf in een van Margate se mees skilderagtige plekke.
Ander gaste mag dalk op die perseel bly, en oormatige geraas sal hulle steur. Ons waardeer u begrip en samewerking om 'n kalm en ontspannende omgewing vir almal te handhaaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Juan Carlos Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 on Queen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang