Successfully reported
+12

31 On Uitspan

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Uitspan Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

31 On Uitspan is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en bied knus oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 3 basiese selfsorg-eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke oopplan-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Daar is talle plaaslike doendinge vir diegene wat die area wil verken, soos perdry, wynproe, visvang of swem by die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lihande K
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik! Dit was lieflik! Ons het dit baie geniet en lekker geslaap!
Jun 2025
Theo L
5.0
A beautiful and practical setup. An absolute delight! Had everything one needs for a day to a weekend stay. Bed was comfortable, slept ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Johan D
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Ja, dit was 'n baie maklike, aangename proses en die gasvrou was baie behulpsaam. Alles was soos voorgestel. Ek sal dalk net 'n multiplug...
Sien meer
Jan 2025
Desmond L
Besigheidsreis
5.0
5 sterre vir netheid, gerief en veiligheid. Het vir 2 aande bespreek, maar agv meganiese probleme oppad met my voertuig kon ek net my 2de aand benut. ...
Sien meer
Des 2024
Doney H
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was great. Baie lekker gebly, sal net verkies dat daar 'n opwasbak met kraan is as wat jy water in die toilet moet tap om die ketel vol te maak. '...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rensie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Uitspan Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 On Uitspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Uitspan Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20e1d14a5e4096a74939d28cb6e60db146bc12483a654a90377872331dc7ad7fb1f9b5b59b5600893de0374fbcb429979072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 31 Uitspan Street Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9464059 22.4082849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang