31 Solitaire
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            31 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers sowel as gesinne.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Albei kamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus-stadion.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang