Successfully reported
+23

Summer Place 31

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Place 31 is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-grondvloerwoonstel met asemrowende see-uitsigte in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, sowel as 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n speelarea vir kinders.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n aantrekarea, kaste en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het plafonwaaiers. Die tweede badkamer bevat 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg, met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en 'n plafonwaaier. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n plafonwaaier. Daar is 'n platskerm-TV met die Easy View-boeket. Bring jou eie dekodeerder vir bykomende boekette. Die leefarea maak oop na 'n groot oordekte patio met buitemeubels en see-uitsigte. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Beddengoed word voorsien, maar gaste bring hul eie bad- en strandhanddoeke.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons nodig gehad het!! Skoon, lieflike plekkie basies op die strand! Alles is soos dit op die webtuiste vertoon word. Goeie kwaliteit bed en li...
Sien meer
Sep 2025
Chantell H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect unit for a family with young children that loves the beach! Our stay at Summer Place 31 has been one to remember! It is clear t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nicolien M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Die plek is baie netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis weer daar bly.
Sep 2024
Brendan V
Gesin met klein kinders
5.0
An amazing stay! Very well equipped unit, would recommend 31 Summer Place to potential visitors!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Zelda V
Saam met vriende
5.0
Wonderful paar dae - ek sal baie maklik weer na 31 Summer Place toe gaan. Die kommunikasie was baie goed. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Sk...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place 31 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4452fcdce2f56b216b389dff06fd2ac5c7f8fd37eba5e9e208a2bdc385894b4ff0178ca64b71b463d88393765620820c3069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.806808249503 30.411449124411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang