Successfully reported
+19

318 The Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 220 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

318 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. The Breakers Resort Hotel bied 'n swembad sowel as 'n kinderswembad en -glybane, 'n oerwoudgimnasium en trampolien, braaigeriewe, 'n wassery wat met munte werk, en die Harry's Restaurant op die perseel. Daar is ook direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom.

318 The Breakers kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea het groot skuifvensters sodat gaste die uitsig kan geniet.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien, en daar is addisionele beperkte oop parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 318 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 220
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 220
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6652496a1a3d34645c21506d9088c1246dd435761fcb79e3bd0b6300d89f40ad954d9f9eee144ce6baa92193d268a8061d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713637844585 31.092186007271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang