Successfully reported
+45

32 Blouvin Street

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Blouvin Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blouvinstraat 32 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorghuis in Struisbaai, net 900 m vanaf 'n winkel en 1 km vanaf 'n swemstrand en die Struisbaai-hawe.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien. Bring asseblief eie bad- en swemhanddoeke.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ysmasjien. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n bykomende enkelbed en 'n platskerm-slim-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

Die sitkamer het stapeldeure wat oopmaak na 'n gedeeltelik bedekte balkondek met 'n buite-etenstafel en stoele vir 10 sitplekke, en 'n ingeboude braai. Die eiendom is ten volle omhein en die huis is toegerus met 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 32 Blouvin Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 Blouvin Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Blouvin Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA878f53c4904be305b5322a873fd7cbe78fcd95f5d7b822990469895f3d8754b03ff41bc3026017040039229cc71c03a6ed05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 32 Blouvin Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8060339 20.051278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang