32 Firenza
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pam Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
32 Firenza bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van Sandton. Hierdie stylvolle woonstel is geleë in 'n veilige kompleks met 24-uur-sekuriteit en is binne loopafstand van die Benmore Winkelsentrum.
Hierdie ruim eenslaapkamerwoonstel is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 'n pragtig gemeubileerde oopplan-uitleg. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel, en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met stromingsdienste en 'n toegewyde werkspasie. Die eenheid beskik ook oor WiFi, en 'n omsetter bied rugsteunkrag vir WiFi, TV en laaitoestelle tydens beurtkrag.
Glasdeure lei na 'n groot privaat balkon met buitesitplek, 'n hangmat en 'n eetarea met uitsigte oor die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering op die perseel. Die verblyf is slegs 1 km vanaf Sandton City Mall en die Gautrein-stasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Pam Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
- Gaste dink 32 Firenza het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pam Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang