Successfully reported
+32

32 Lazy Lizard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Lazy Lizard is aan die oewer van Umdloti North Beach geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met matroos-tema in die veilige Lazy Lizard-kompleks.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en sluit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea in. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Beide die eerste en tweede slaapkamers lei na 'n balkon met asemrowende uitsigte.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n ingeboude kroeg, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang. Gratis WiFi is beskikbaar, en daar is lugversorging in 2 van die slaapkamers sowel as in die leefarea. Die leefarea maak oop op 'n groot onderdakbalkon met buitesitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n borrelbad. Die balkon bied ook 'n draagbare braai en 180 grade see-uitsigte.

Die kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, 'n hysbak en 'n gekodeerde voetgangerhek. Gaste het toegang tot 2 onderdakparkeerplekke. Boonop is die kompleks binne maklike bereik van restaurante, winkels, asook natuurreservate en parke.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 Lazy Lizard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771c7eefff67727777d2f4915efe202c3d2bc2ba4b1fdf9bebb207c09c60408041c255d8a1b5b904aa423cefeb0c4a3a80c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 42 North Beach Road 32 Lazy Lizard 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.662060046347 31.123158175463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang