Successfully reported
+32

32 Lazy Lizard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Lazy Lizard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n matroos-tema aan die oewer van Umdloti North Beach in die veilige Lazy Lizard-kompleks.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Beide die eerste en tweede slaapkamers lei na 'n balkon met asemrowende uitsigte.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude kroeg, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook lugversorging in 2 van die slaapkamers en die leefarea wat na 'n groot onderdakbalkon met sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n warmbad lei. Die balkon het ook 'n draagbare braai en 180 grade-see-uitsigte.

Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, 'n hysbak en 'n voetgangerhek. Gaste het toegang tot 2 onderdakparkeerplekke. Verder is die kompleks naby restaurante, winkels, natuurreservate en parke.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 Lazy Lizard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 North Beach Road, 32 Lazy Lizard, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771c7eefff67727777d2f4915efe202c3d2bc2ba4b1fdf9bebb207c09c60408041c255d8a1b5b904aa423cefeb0c4a3a80c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 42 North Beach Road 32 Lazy Lizard 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.662060046347 31.123158175463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang