32 Malibu at Beverly Hills
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Leonora and Jacqueline Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
32 Malibu by Beverly Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, volledig omheinde Beverly Hills Eko-landgoed in Ballito. Hierdie eenheid is op die grondvloer en het 'n groot onderdak-patio en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste kry toegang tot die woonstel deur een stel trappe.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop na 'n groot onderdak-patio met 'n tafel en ses stoele. Malibu het sy eie lapa. 'n Dubbele toesluitmotorhuis en een oop parkeerplek is aan hierdie eenheid toegeken. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis met 'n gimnasium, sauna, tafeltennis, pooltafel, tennisbane, 'n klimraam en braaigeriewe.
Ons akkommodeer nie studente sonder voortdurende ouerlike toesig nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 89
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Leonora and Jacqueline Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 32 Malibu at Beverly Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Leonora and Jacqueline Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang