Successfully reported
+41

32 on George

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 George Road, Britannia Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

32 on George is 'n pragtige strandhuis wat langs die Goue Myl van Britanniabaai geleë is. Die huis spog met direkte toegang tot die sandstrande en gaste kan walvis- of dolfynkyk vanaf die gerief van die balkon geniet.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n ruim leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n Vermaakarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai-area. Die sitkamer het gemaklike stoele en rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Gaste kry gratis WiFi asook veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis. Vir ekstra sekuriteit het die huis 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sameera Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 32 George Road, Britannia Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 on George het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 George Road, Britannia Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14152d70e8aaccbee67bb68484b0f4f3d257885ee85911c8ff44a3304914fbf8df196e23d4f7d6723c2953efa5706fa31354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 32 George Road Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7215234 17.9392375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang