Successfully reported

32 On Lynburn

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danalene L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker. Baie lekker gebly en geslaap. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wow. Vanaf ontvangs tot vertrek was gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aike-Marié S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek vir 'n nag in die stad. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gesellig en die gasvrou is so vriendelik. Dit was die perfekte plek om 'n aand oor te slaap voor 'n vroeë oggend vlug of vir 'n aand in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Bai rustige atmosfeer. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Welcoming host, and central for the N1 and N4. We received a complimentary room upgrade. The host and staff are welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik en rustig. Naby baie goeie restaurante. Lekker gebly, baie dankie. Sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Room was well prepared. I would definitely recommend. Warm welcome by host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanti P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

10 uit 10! Fantasties! Die gasvrou het soveel moeite gedoen, die verwarmer in die kamer aangeskakel, die elektriese komberse aangesit. Daar was 'n verskeidenheid van koffie, tee, beskuit en natuurlik peuselhappies! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie.

Sonja B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fabulous, can highly recommend. Comforting accommodation and friendly host - value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gewees, goed gerus. Dit was ongelooflik lekker, die plekkie is baie mooi en die gasdame was baie vriendelik. Die oggend voor ons vertrek was die krag af, maar sy het 'n plan gemaak en vir ons warm water op die gasstoof gekook. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang