Successfully reported
+14

32 On Lynburn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

32 On Lynburn bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Lynnwood Manor, Pretoria-Oos en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op hul eie reis. Dit is naby winkelsentrums, hospitale en universiteite.

Verblyf word gebied in die Blommekamer, Roomkamer en 'n Gesinseenheid. Die Flower Room en Cream Room het elk plek vir 2 gaste op 'n dubbelbed.

The Flower Room het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook 'n TV met Netflix. Daar is ook koffiemaakgeriewe met beskuit en ander versnaperinge.

The Cream Room het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met Netflix. Daar is 'n privaat balkon met 'n tafel en 2 stoele wat die perfekte plek bied om 'n koppie koffie te geniet. Daar is ook koffiemaakgeriewe met beskuit en ander versnaperinge.

Die gesinseenheid bied 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, asook 'n sitkamer, 'n TV-kamer met Netflix, en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders van 12 en jonger. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies asook versnaperinge is beskikbaar.

WiFi, linne, badhanddoeke en haardroërs is beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Botaniese Tuine, Atterbury-teater, Menlyn Main - Times Square, die Blou Hond-teater, WNNR, Pretoria Universiteit, Loftus Versveld, Gautrein, en 'n winkelsentrum met mediese sentrum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danalene L
Saam met vriende
5.0
Lekker. Baie lekker gebly en geslaap. Sal beslis weer.
Okt 2025
Leonie S
Saam met vriende
5.0
Wow. Vanaf ontvangs tot vertrek was gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, het heerlik gebly.
Okt 2025
Aike-Marié S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir 'n nag in die stad. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gesellig en die gasvrou is so vriendelik. Dit was die perfekte plek om '...
Sien meer
Sep 2025
Hannes H
5.0
Bai rustige atmosfeer. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.
Sep 2025
Jason W
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming host, and central for the N1 and N4. We received a complimentary room upgrade. The host and staff are welcoming and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 32 On Lynburn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang