Successfully reported
+12

323 Ballito Hills

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 150 R1 828 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

323 Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate en is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien gaste volle toegang tot die landgoed se geriewe het en ook naby Dolphin Beach geleë is.

Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Hierdie area het ook 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n oordekte patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Ballito Hills Lifestyle Estate bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend 'n ruim swembadarea met sonstoele en 'n speelarea vir kinders, 'n gimnasium, muurbal-, padel- en tennisbane, 'n binnenshuise sokkerveld, 'n bioskoopkamer, 'n welstandspa, restaurante, sowel as buitelug-skaak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 323 Ballito Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 828
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 828
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 828
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA825596adb56cdde92677c04644f67cbf8d9aa230995fe51f0713cd89728f9e0f6175749f4f15715a42bc687811603bac1cc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 828 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Hills Avenue Ballito Hills Lifestyle Estate 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523642275695 31.208355192729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang