323 Kusweg
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
323 Kusweg is 'n seefront-strandhuis wat naby Mosselbaai in Tergniet geleë is, en bied gehalte gesinsverblyf. Tergniet is ongeveer 15 kilometer vanaf sentraal Mosselbaai, George en Hartenbos.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit en suite-badkamers met 'n bad of stort in. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gaste deel 2 aparte badkamers wat albei met storte toegerus is. Drie slaapkamers spog met pragtige see-uitsigte.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Daar is 'n lieflike, ruim patio aan die voorkant van die huis met pragtige see-uitsigte.
Die huis is net 'n paar meter van die strand af. Gaste kan 'n glasie wyn geniet terwyl hulle die walvisse en dolfyne geniet wat in seisoen in die see speel. Daar is talle doendinge in die area, insluitend gholf, visvang en uitstappies na plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 323 Kusweg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang