Successfully reported
+103

32 @ Woker

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

32 @ Woker gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte woonbuurt Vineta in Swakopmund. Dis net 1 blok van die see en ongeveer 2 km van die middedorp af. 32 @ Woker is 600 m vanaf die Indoor Sports-kompleks waar daar 'n goeie restaurant, swembad, gimnasium, kroeg en ander winkels is.

Verblyf word gebied in 4 ruim en moderne kamers:
Die eerste kamer is in 'n ateljee en het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Die tweede kamer is in die tuinwoonstel en het 2 enkelbeddens en slaapplek vir 2. Die derde kamer is 'n gesinskamer en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die vierde kamer is in die solder en het 4 enkelbeddens en bied slaapplek vir 4 gaste. Elke woonstel het 'n kombuis en DStv.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ongelukkig het gaste in die ateljee-woonstel nie 'n buite-area nie en moet op die straat, net onder die woonstel, parkeer.

Die gashere kan gaste help met besprekings vir restaurante of doendinge wat in Swakopmund aangebied word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Martha S
Gesin met tieners
5.0
It was awesome, we enjoyed the stay. We loved it, the loft was very spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gert E
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, sal weer daar gaan bly. 'n Heerlike, veilige blyplek met al die geriewe wat mens nodig het. Veilige parkering was 'n bonus.
Aug 2025
Esna L
Gesin met klein kinders
5.0
Stil en veilige woonbuurt, lekker loopafstand van die see af. Pragtige verblyf, netjies en baie skoon en veilig. Sal enige tyd weer daar gaan bly!
Aug 2025
Petra V
Saam met vriende
5.0
Onbeskryflik. Onbeskryflik lekker, rustig, goed toegeruste blyplek, sal enige tyd weer gebruik.
Aug 2025
Bianca D
Gesin met klein kinders
5.0
Puik! Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Gerieflike, ruim eenheid. Privaat en veilig. Naby aan die see en Swakopmund Dome. Ilse is 'n vriend...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink 32 @ Woker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODAxMDBhLThhYzMtNDhjNS05OTE1LWQyMmQ0Njc5NzExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 32 Woker Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.661467032872 14.528632219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang