Successfully reported

33 Degrees South - Flat 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mark P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Always a pleasure and enjoyable stay. Always a pleasure to stay and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Mark is a wonderful guest and one of the neatest I have met. It is always a pleasure to walk into such a clean unit after he has left. Thank you!

Marthinus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Excellent stay. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Goeie middag MarthinusrnDit is goed om te hoor dat julle die eenheid geniet het en dat jul verblyf aangenaam was. Kom kuier gerus weer, maar maak dit sommer 'n lang naweek, dan raak dit lekker Ek sien julle met goedheid en guns uit Vader se hand. Vriendelike groete Daisy

Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, uitstekende uitsig en aktiwiteite in die omgewing. Daisy is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Goeie dag Morne! Aarde, dis goed om van julle te hoor. Ek hoop dit gaan goed met die seuns se sportaktiviteite. Baie dankie vir die mooi resensie, ons probeer ons bes moontlik vir ons gaste. Jul gerief is ons plesier. Dit gaan julle voorspoedig en hoop om meer van jul te sien! Vriendelike groete Daisy

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik! Heerlik gebly. Baie goed toegerus en die daaglikse diens was 'n verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Hallo Riana. Ons is so bly jullie was tevrede en sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom. Groete, Stella

Albert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gesellig. Alhoewel ons net oornag het, was dit nogsteeds 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Goeie middag Albert Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ek seen julle met 'n voorspoedige en genotvolle ervaring in Maputo en die Kruger Wildtuin. Mag julle veilige terugreis hê tot in die mooiste moie Kaap Hartlike groete Daisy

Lynette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste. Die eenheid is absoluut fantasties - pragtig binne, uitstekend toegerus, heerlike stort, mooiste uitsig en onverbeterlike ligging. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ek gee meer as volpunte en sal baie graag weer kom kuier. Een van die beste eenhede waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Goeie more Lynette Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly dat julle die eenheid geniet het. Ons poog om altyd te verbeter en om die gaste gemaklik en tuis te laat voel. Dit gaan julle goed! Groete Daisy

Jenine M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles was uitstekend, die WiFi is net swak. Dit was fantasties, ons kon nie vir beter gevraag het nie, almal is baie hulpvaardig en die eenheid was pragtig en die uitsig nog beter. Sal beslis weer hier wil bly as ons weer Gonubie toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Hallo Jenine, ons is so bly julle het lekker gebly! En dat ons julle in die toekoms weer kan verwelkom. Groot verskoning oor die WiFi. Vodacom is ons diensverskaffer. Ons sal beslis die WiFi kontroleer en opvolg. Groete, Benita

Elsa M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Uiters netjies en goed toegerus. Ek wens ek kon langer kuier. Die woonstel en omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Goeie dag Elsa. Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit is vir ons 'n riem onder die hart en so lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Dit is ons doelwit om uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons. Seënwense, Stella Scholtz

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese, goed toegeruste akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die see. Die netjiese selfsorgakkommodasie met 'n baie goed toegeruste kombuis, het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit sal ideaal wees vir 'n naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
33 Degrees South - Flat 3
Hallo Adrinette, Ons is baie dankbaar vir jou goeie resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is en dat ons dus ons doelwit bereik het, deur uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom by ons gesellige eenheid. Groete, Stella Scholtz

Mariaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike atmosfeer en pragtige plekkie. Kamers is mooi en ruim. Alle geriewe is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, Oos London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c572cf24ec3b9525a4eb6752c8d6464dd857af2ca5db7c5e54a6eac628d0ebd4006adc343c609b3f93c9cade3d6171e60a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 748 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang