Successfully reported
+18

33 Degrees South - Flat 3

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, Oos London, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 748 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 Degrees South - Flat 3 is 'n selfsorg-eenheid in die dorpie Gonubie. Hierdie vakansieplek is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende. Die woonstel is naby die gewilde swemstrand geleë en bied 'n see-uitsig.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die badkamer word tussen die twee kamers gedeel en is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bestaan uit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer toegerus is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi en draagbare Weber-braaigeriewe is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, perdry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in. Gaste kan 'n verskeidenheid restaurante besoek en ook 'n wandeling langs die gewilde promenade geniet wat 285 m van die woonstel af is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mark P
5.0
Always a pleasure and enjoyable stay. Always a pleasure to stay and relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marthinus W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent stay. Enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Morne C
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, uitstekende uitsig en aktiwiteite in die omgewing. Daisy is baie gasvry en behulpsaam.
Jun 2025
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Heerlik gebly. Baie goed toegerus en die daaglikse diens was 'n verrassing!
Jul 2024
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Gesellig. Alhoewel ons net oornag het, was dit nogsteeds 'n heerlike ervaring.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • C/O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, Oos London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33 Degrees South - Flat 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, Oos London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c572cf24ec3b9525a4eb6752c8d6464dd857af2ca5db7c5e54a6eac628d0ebd4006adc343c609b3f93c9cade3d6171e60a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 748 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang