Successfully reported
+20

33 On Frans

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Frans Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 On Frans is 'n selfsorg-eenheid met 'n strandtema in Villiers. Die eiendom beskik oor helder en uitnodigende interieurs met dekor geïnspireer deur kuskleure, wat 'n ontspanne en verwelkomende atmosfeer skep. Dit is naby geriefswinkels, vulstasies, wegneemetes en die Vaalrivier geleë, met die Vaal Vakansieoord binne maklike bereik.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit een slaapkamer en 'n sitkamer met ekstra slaapplek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank bied. Die badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n stort oor die bad. Badhanddoeke en 'n bed word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei in. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n rusbank. Gratis WiFi word voorsien, en beurtkrag word bestuur deur 'n volledige sonkragstelsel met 'n omsetter.

Buitegeriewe sluit in 'n semi-verhitte plonspoel, 'n braai-area met eetgerei, 'n tuin met buitemeubels en 'n privaat patio. Gratis, veilige parkering is beskikbaar in 'n omheinde motorhuis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 33 Frans Street, Villiers, 9840, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Frans Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ff5a6f0aea4a48970862036493cdd48500362b90f2154f9e6b587d3027a468c1ab6259c554e9ae657a90949d187fe11a1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 33 Frans Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -27.027280310789 28.602193287697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang