330 Drummorgan
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 330 Drummorgan, Augustine Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
330 Drummorgan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 'n ontwerperstuin in Die Hoewes, Centurion.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis en het elk 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak en die tweede slaapkamer het 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 enkelbed en 'n aparte toilet met 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, vrieskas, wasmasjien, lugbraaier, toebroodjiemaker, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, TV met Netflix en 3 slaapbanke vir 3 ekstra gaste. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die privaat tuin, 'n buitetafel en -stoele. Daar is ook 'n kuierarea met 'n gasbraai en 'n Weber-braai. Die hius het 'n dubbel-toesluitmotorhuis, sekuriteit en verseker privaatheid.
Die huis is naby plaaslike restaurante, die Gautrein-strasie, Centrurion Mall, Supersport Park-krieketstadion en die Unitas Hospitaal geleë. Die area lê tussen Pretoria en Midrand in Johannesburg en bied museums, naweek-kunsvlytmarkies, winkelsentrums en 'n oulike melkery. Ander besienswaardighede sluit die Waterkloof Lugmagbasis, Zwartkops Renbaan, Centurion Kunsgalery en Smuts House in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
May Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 330 Drummorgan, Augustine Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink 330 Drummorgan het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 330 Drummorgan, Augustine Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang