Successfully reported

33D Kabeljauws Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies en gesellig. Die verblyf is netjies en net groot genoeg vir 'n gesin van 4 met twee tieners. Die strand, restaurant en winkel is binne loopafstand. Die eenheid is deel van 5 woonstelle en steeds het ons genoeg privaatheid gehad. Kan dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker en gerieflik. Ons was 'n gesin van 4 en ons het baie lekker gebly. Gerieflik. Plek is groot. Baie netjies en modern. Marlee is 'n baie oulike en vriendelike persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker naweek weg by die see. Ons het heerlik gebly! Die akkommodasie en diens was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee Dicks D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Refreshing stay. Lovely end of town, stylish estate and close to the beach, so easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik, skoon, rustig, netheid, baba-vriendelik. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilandi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beslis waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Pragtige netjiese skoon verblyf. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, pragtige plekkie. Baie netjies en skoon. Alles binne wat mens nodig het. Lekker braai area wat toe maak, veral gerieflik vir beskerming teen die wind. Baie lekker restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte plek vir 'n heerlike wegbreek! Dit was presies wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Goed vir die siel rustige naweek. Dit is 'n perfekte plek as jy wil wegkom van die gedruis van die stad en net 'n lekker rustige naweek weg soek loopafstand van die strand. Baie mooi en netjiese plek met alles wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road, Kabeljauws Beach Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d39bf8805e082b203f4f801eb893eb71878354c01afaf8433389179405cd5f011d54d6a70aa6cd77cfc19327a11ddc2c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road Kabeljauws Beach Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.01329737009 24.927211787684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang