34 Bushwillow Estate Vaalkop Dam Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n paar belangrike riglyne waarvan gaste bewus moet wees voor hul verblyf.
Bushwillow Estate is geleë binne 'n natuurreservaat, waar lede en gaste die rus en vrede van die omgewing kom geniet. In die lig hiervan word partytjies van enige aard, insluitend henne- of vrygeselpartytjies, sowel as enige feestelikhede wat ander gaste kan steur, sterk ontmoedig. Gaste word vriendelik daaraan herinner dat klank maklik in hierdie rustige omgewing beweeg.
As gevolg van die landgoed se afgeleë ligging, is die naaste winkel vir noodsaaklikhede 'n aansienlike afstand weg. Gaste word aangeraai om alle nodige voorraad saam te bring.
Alhoewel die landgoed se water geskik is vir kook en stort, is 'n omgekeerde osmose-stelsel in plek om drinkwater by die kombuiswasbak te voorsien. Diegene wat gebottelde water verkies, word aangemoedig om hul eie saam te bring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 16 persone
8 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Bushwillow Estate, Vaalkop Dam, Beestekraal, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang