Successfully reported

34 La Vista

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantamagoriese kuier. Baie lekker gebly en 'n baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonanda O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Asemrowend! Dit was heerlik! Die eenheid was skoon en netjies en gerieflik naby aan die strand met 'n mooi see-uitsig. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Baie baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom. Dis heerlik om te hoor dat mense lekker vakansie gehou het. Dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Dis vir ons ons stukkie paradys en wonderlik om met ander te deel. Mtwalume Groete, Emsie & Anthony

Hendrik C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie ontspanne en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Baie dankie. Ek het jou belowe daar is die mooiste sterrenagte. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie dat jy so mooi na ons stukkie Paradys gekyk het. Emsie en Anthony

Phillip B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great value for money, clean, has all the amenities, easily. Same as my last stay, it was a great experience and the host is absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Phillip, thank you so much! You are welcome anytime. Thank you for your kind words. I knew you would enjoy our piece of paradise and hope to see you soon! Take care! Emsie

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit is een awesome plek en mense. Die eienaar was super awesome. Ons sal haar plekkie enigetyd aanbeveel. Sy hou mens op hoogte van plekke en goed om te doen in en om Mtwalume. Ek sal vir seker volgende jaar weer met haar boek. Dit is 'n awesome gemeenskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Jacques en gesinnetjie! Baie dankie vir die mooi resensie. Dis ons hartsplek en deel dit met soveel gaste as moontlik! Jou woorde beteken so baie. Julle was die ideale gaste. Dankie vir alles wat julle gedoen het. Julle is enige tyd weer welkom. Ons sal dit weer so lekker as moontlik maak vir julle en natuurlik ons ander gaste. Mtwalume Groete van Emsie

Johannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Our home away from home. The most wonderful owners, who have taken us on as family. This little place will always be a choice for us to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Johannes, thank you! Thank you for allowing our piece of paradise to be part of the special time in your lives. We hope to see you very soon! Emsie

Philip B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Great stay with amazingly beautiful views. I really enjoyed my stay, the whole process was seamless. The accommodation was really good, clean and had everything I needed. The owner Emies really takes my 5 stars, what a wonderful and helpful angel. I will definitely be coming back and I recommend to anyone to do yourself a favour and do the same.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Philip, thank you so very much. It makes me so happy when our guests are happy. You are welcome anytime. Thank you for appreciating our piece of Paradise. You are now a piece as well. Emsie

Rose-Mary V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtige plekkie skoon en netjies. Kan dit enige tyd aanbeveel. Ons het regtig lekker gerus en die uitsig geniet. Strand is somer lekker naby en die gety swembad is lieflik en veilig vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Rosemary, ons is vreeslik bly dat julle die vakansie geniet het. Dis wat ons wil hoor. Lekker tye, en tye wat onthou sal word. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle is enige tyd welkom Vriendelike Groete Emsie en Anthony

Johannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Clean, safe and value for money. We enjoyed our stay very much at this establishment. It has been put on our list for future use, as it is convenient to visit the family from there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Johannes, thank you so much for your kind words. You are welcome anytime. Thank you for enjoying your stay. Now you are part of our Paradise. Take care Emsie

Ina S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig en stil. Hierdie plekkie sal vir almal aanbeveel, dit is netjies en skoon en gerieflik. 'n Lekker, stil omgewing. Emsie is 'n dierbare mens wat die besoeker se belange eerste stel. Sal beslis weer gaan. Baie dankie Emsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
34 La Vista
Hi Ina, Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde. Ons begeerte is om ñ vakansie onvergeetbaar te maak want almal werk so hard. Julle is regtig enige tyd welkom. En weereens baie dankie vir alles en dat julle ons plekkie gekies het Emsie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0bb432bc8184c386c863f1d552605baefea9b7e08ceecf8d7f662db5333dd8b68db37e42af3c01f0ead222f215efb274bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 34 La Vista Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.488172268454 30.631555169821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang