34 La Vista
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 34 La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34 La Vista is 'n grondvlak-woonstel in 'n veilige kompleks in Mtwalume aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë tussen Scottburgh en Hibberdene.
Hierdie akkommodasie bied slaapplek vir tot 4 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die ateljeewoonstel met lugversorging beskik oor 'n oopplan-kombuis, slaaparea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring. Gerieflike sitplek, insluitend die slaapbank, skep 'n ontspannende omgewing. Die eenheid maak oop na die braaigeriewe, en beide skuifdeure is toegerus met sekuriteitsdeure.
Die woonstel is geleë in 'n veilige kompleks met 24-uur-sekuriteit. Die kompleks bied twee gemeenskaplike swembaddens, vier braai-areas, trampolines, 'n klimraam, swaaie en 'n tennisbaan. Kinders kan veilig speel dwarsdeur die kompleks, wat dit 'n gesinsvriendelike omgewing maak.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 34 La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 34 La Vista het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 34 La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang