34 Saligna Street
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Saligna street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R2 482 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
34 Saligna Straat is jou perfekte ontsnapping na Polokwane, geleë in die rustige buurt van Flora Park. Dit is 'n goeie opsie vir gesinswegbreke of 'n reis saam met vriende.
Hierdie eiendom beskik oor drie ruim slaapkamers wat tot ses volwassenes kan akkommodeer, met elke kamer wat twee mense kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met twee enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet, stort en wasbak in. Die ander twee slaapkamers het ook elk twee enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer om te deel, wat toegerus is met 'n toilet, bidet, stort en wasbak.
Die akkommodasie bied 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster en yskas. Die sitkamer beskik oor 'n TV en 'n knus area wat perfek is vir lui oggende en aandgeselsies. Jy kan ontspan in die groot sprankelende swembad of om die buitebraai bymekaarkom om lang gesprekke, geroosterde malvalekkers en onvergeetlike sterrenagte te geniet.
Die eiendom sluit ook gratis WiFi en 'n veilige motorhuis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 34 Saligna street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Saligna street, Flora Park, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang