Successfully reported
+16

34.4 Degrees South

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

34.4 Degrees South is 'n bekoorlike selfsorg-oopplanhuis in L'Agulhas, naby die strand, restaurante, winkels en die Kaap Agulhas-vuurtoring.

Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix, 'n slaapbank en 'n glasskuifdeur wat na die stoep met sitplek lei.

Die huis het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag gebruik word. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die stoep is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dana J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker kuier, dankie. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het vir naweek kuier. Baie goed geleë, naby die strand.
Jun 2025
Marna D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste omgewing, sal beslis weer kom. Fantasties geleë, kon sommer te voet die dorpie verken.
Jun 2024
Laura W
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Dit was rustig en veilig. Dit was heerlik en kindervriendelik. Sal enige tyd weer 34.4 Degrees South bespreek....
Sien meer
Apr 2024
Denise W
Saam met lewensmaat
4.2
Beautifully appointed. One gets spoilt with some self-catering guesthouses - some have various teas on offer, most have coffee plungers...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Laetitia M
Saam met lewensmaat
4.0
Rustige atmosfeer. Rustig en veilige verblyf.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 56 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 34.4 Degrees South het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5d3a6df2c2339b39ba8914599000755bcd2504c0156f66d1086932b738f7d5b251c7de8d724e99b55d84a584d9864c50ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 56 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822278075325 20.019186375463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang