34onLincoln Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede.
Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat smaakvol ingerig is met moderne meubels. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, waaiers en haardroërs in. Badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.
34onLincoln Guesthouse het 'n groot swembad en daar is genoeg parkeerplek op die perseel vir 10 voertuie of meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Liberty Marshall Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 34 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
- Gaste dink 34onLincoln Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Lincoln Street, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang