35 Brookside
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Brookside Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 365 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
35 Brookside is 'n heerlike selfsorghuis in Kingswood Gholflandgoed, George, en bied slaapplek vir 6 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 groter slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die 2 kleiner slaapkamers elk 'n enkelbed het, waarvan een ekstra lank is. Die hoofslaapkamer spog met 'n volledige en suite-badkamer, terwyl die ander slaapkamers 'n volledige badkamer deel. Daarbenewens is daar 'n aparte gastetoilet in die gang.
Die kombuis is volledig toegerus en bied 'n gasstoof met 'n elektriese oond. Die aangrensende opwaskamer sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in, met 'n tussendeur na die dubbelmotorhuis, wat genoeg spasie bied vir tasse, gholfstoksakke of gholfkarretjies. Die oopplan-leef- en eetkamer is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n groot platskerm-slim-TV.
Gaste het gerieflike toegang tot die klubhuis en kan gholf teen afslag geniet gedurende hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35 Brookside Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 35 Brookside het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Brookside Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang