Successfully reported
+40

35 Colwyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Colwyn Drive, Sheffield beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

35 Colwyn is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met moderne kenmerke en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie pragtige eiendom het 'n maksimum kapasiteit van 9 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 modern ontwerpte badkamers, asook 'n solder-eenheid wat apart van die hoofgebou is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het lugversorging, en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede badkamer kan met die 2 kamers gedeel word en is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die boonste vlak spog ook met 'n gemaklike sitkamer wat tussen die slaapkamers geleë is en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv bied. Dit lei na die patio met asemrowende uitsigte.

Die hoofleefareas op die grondvlak het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en WiFi wat regdeur die huis toeganklik is. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, basiese breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetkamertafel, sowel as 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir die gerief van gaste. Die aangrensende leefarea maak oop na die patio en groot tuin met see-uitsigte. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die solder is bo die dubbelmotorhuis geleë en beskik oor 'n koninggrootte bed en 'n kinderbed. Hierdie kamer het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en 'n pragtige uitsig vanaf die houtdek.

Hierdie eiendom bied direkte toegang tot die strand op 'n 40 m maklike paadjie en bied gaste veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis. Daar is ook bykomende parkering op die grasperk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 35 Colwyn Drive, Sheffield beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 35 Colwyn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Colwyn Drive, Sheffield beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7f0d363f638e62ecf03c53ff057234a4670c993a0d4a48c4f0b2a71757e44805e186702696ce91e13375b42f8475628d97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 35 Colwyn Drive Sheffield beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4854187 31.2561198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang