35 Harborview Heights
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 35 Harbourview Heights, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
35 Harborview Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Durban se Point Waterfront. Die kompleks is naby uShaka Marine World, winkelsentrums, restaurante en strande in Durban.
Die eenslaapkamerwoonstel is op die derde verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit lei na 'n privaat balkon met 'n sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek op die perseel, met 24-uur-sekuriteit.
Daar is 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en koffiewinkels naby, asook 'n klein geriefswinkel op die grondverdieping van die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Timeball Boulevard, 35 Harbourview Heights, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 35 Harbourview Heights, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang