Successfully reported
+25

36 The Bridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 McKenzie Street, Unit 36 The Bridge, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

36 The Bridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks geleë reg op die rand van die St Lucia-riviermond, met uitsigte oor die riviermond deur manjifieke bome en riviermondingbos. Seekoeie, heuningdassies, muishonde, ape en ongelooflike voëllewe kan vanaf die stoep besigtig word.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek binne die kompleks. Winkels, restaurante en vermaak is naby. iSimangaliso-vleilandpark, die tuiste van 4 van die Groot 5, ander wild en diverse voëllewe, is 'n kort entjie se ry weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 McKenzie Street, Unit 36 The Bridge, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 36 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 McKenzie Street, Unit 36 The Bridge, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0091ea51fb7a37d8eabe7650fe6f242c2204f42ed6659c1544f36cb5d9b064d6b41b9407a7a7432bac256f8ecf2f223e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 22 McKenzie Street Unit 36 The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37183401494 32.411925879099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang