Successfully reported
+33

37 On Anderson

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Anderson Street, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 579 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

37 On Anderson is in die hartjie van Brooklyn in Pretoria geleë en bied gaste gerieflike en knus B&B-verblyf net 700 m vanaf die hoofingang van die Universiteit van Pretoria.

Hierdie eiendom bied 'n verskeidenheid pragtig toegeruste lugversorgde gastekamers wat tussen 2 en 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed óf enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n haardroër en 'n tee- en koffieskinkbord in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale beskikbaar. Boonop kan gaste in die gemeenskaplike gastesitkamer ontspan en hul ontbyt in die eetsaal geniet. Buitelug-eetgeriewe is ook beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging van 37 On Anderson is minder as 1 km vanaf die Loftus-stadion en binne 2 km vanaf verskeie ambassades.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Noelene M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het Krone gaan kyk, het 'n oornag plek nodig gehad en dit was aangenaam! Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies, kamers is ruim en badkamer oo...
Sien meer
Aug 2025
Marsell V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende diens en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie lekker gebly en geëet.
Jun 2025
Elize V
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute great stay, value for money, beautiful and relaxing view, stay and vibe. Close to Life Groenkloof Hospital, shopping centres a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Joane T
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike stil verblyf. Wat 'n heerlike plek! Lekker stil, kamers goed ingerig. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Ontbyt was goed gewees, menu he...
Sien meer
Apr 2025
Theo K
Gesin met tieners
5.0
Netjies en goed geleë. Goeie waarde vir geld.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Demi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Anderson Street, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 37 On Anderson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 579
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 579
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 579
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Anderson Street, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a691f97ebf3b49c62141b6ea9d62f9b9b98fe5e4a4c63ce7ca7b14f80616580f2d1735ab28daaac10fea74e655df86b025c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 579 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 37 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760188 28.232257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang